'n oop hart . spierwit papier . kreatiwiteit . 'n briesie of dit nou koel of warm is . 'n vriendin wat sê, 'bel as jy my nodig het' . wit linne . naweke . die vreugde van musiek . 'n ruskansie . die son op ons rug . 'n stoel vir die tuin . vlerke om mee te vlieg . tyd saam met geliefdes
'n Vreugdevolle en mooi Nuwe Jaar vir jou!
::
Ek gaan al daai wense MYNE maak!! Lieflik. Vir jou ook Maree, 'n handvol lag, 'n warm glimlag, 'n voël wat fluit en jubels iedere dag!
AntwoordVee uitMet Plesier! En baie dankie vriendin, kan doen met glimlagte, fluite en jubels!
Vee uit