:: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: ::
Die liefde vir tuinmaak (Klik hier)
Van geslag tot geslag vloei dié liefde soos 'n sagte stroom
water deur die are, dit lawe as mens moeg voel, dit troos as mens alleen
voel. Dit salf enige gemoed. Dis inspirasie op sy beste. Dis tuinmaak!
:: :: :: :: :: :: :: :: :: :: ::
Kom na die tuin (Klik hier)
(Foto Elizabeth Kendall©)
A.G. Visser en Die tuin is nog vol kleur in hierdie laatherfsdae...
:: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: ::
Verlatenheid (Klik hier)
In een oomblik kan jou hele wêreld uitmekaar spat. Skielik is al jou aardse veiligvoel weg, het jy nêrens wat jy jou eie blyplek kan noem nie. Die enigste voertuig is stukkend, die bekende buitewêreld is afgesny, buite bereik. Jy is in 'n vreemde omgewing...
:: :: :: :: :: :: :: :: :: ::
Goeiemôre! (Klik hier)
Die liefde vir tuinmaak (Klik hier)
:: :: :: :: :: :: :: :: :: :: ::
Kom na die tuin (Klik hier)
(Foto Elizabeth Kendall©)
A.G. Visser en Die tuin is nog vol kleur in hierdie laatherfsdae...
:: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: ::
Verlatenheid (Klik hier)
In een oomblik kan jou hele wêreld uitmekaar spat. Skielik is al jou aardse veiligvoel weg, het jy nêrens wat jy jou eie blyplek kan noem nie. Die enigste voertuig is stukkend, die bekende buitewêreld is afgesny, buite bereik. Jy is in 'n vreemde omgewing...
:: :: :: :: :: :: :: :: :: ::
Oujaargedagtes en dinge (Klik hier)
:: :: :: :: :: :: :: :: :: ::
Goeiemôre! (Klik hier)
Ek sit hier en dink...
:: :: :: :: :: :: :: :: :: :: ::
NABETRAGING (Klik hier)
Werk
het werklik net plesier geword, werk is ‘n voorreg, werk is lewe.
Gister was geseënd. Gister was goed. My dankbaarheid staan kiertsregop
in goudgeel are op spreekwoordelike koringlande. Ek vryf die korrels
tot meel in my nabetragtingsgedagtes oor ‘n kunsuitstalling gehou op eie
werf. Ek eet my blyweesbrood omdat ek mag doen wat ek die graagste
wil. Nou……en elke dag vorentoe!
:: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: ::
Being over 50 and, even better, being retired from a full time career is
really wonderful. When I was younger I used to think that 50 was so
very old and really over the hill. You probably thought the same and so
felt it necessary to prove that at a younger age we are capable of
anything. What I have learnt is that even being 60 is fairly young and
we can still do so many things. I won’t deny that there are some things
that I cannot do as easily anymore such as gardening for more than an
hour at a time or running around all day fetching and carrying but I am
still fairly fit and, most of all, my brain is in perfect working order.
:: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: ::
Laat jou geluk niemand se gyselaar word nie (Klik hier)
Sit ek vanoggend in die flou sonnetjie en uitkyk oor die wingerde en kry
daardie behaaglike gevoel oor my. Dis lekker hier, ek is op ‘n plek in
my lewe waar ek tevrede is. Alles is nie perfek nie, maar die lewe is
nooit perfek nie. Daar is maar elke nou en dan berge en dale en so
tussen-in die gelyktes, waar als mooi hardloop. Maar my glas is ver
verby halfvol.
:: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: ::
Hou 'n plekkie in jou hart... (Klik hier)
Hou 'n plekkie in jou hart
::
vir die onverklaarbare ...
:: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: ::
Daar is mooi oral om ons heen... (Klik hier)
:: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: ::
Dit was darem nou lekker om hier rond te dwaal en nog boonop mooi musiek ook te hoor. (ek het bietjie vergeet van hierdie breinkind van jou!) So oulik!
AntwoordVee uitHa ha! Dankie vir die inloer Liz! Ja, dit het bietjie van 'n stadige dood gesterf met die dat albei van ons so besig is!
Vee uitEn nou is daar weer NUWE lewe!! Dankie dat jy altyd inspireer Maree!
Vee uitMy plesier Liz en dankie dat jy saam inspireer!
Vee uit