:: werk saam met die natuur en geniet 'n inspirerende en kreatiewe leefstyl ::


Sondag 19 Januarie 2014

Elke nuwe oggend


Die woorde hier bo is ou bekendes en tog, elke nuwe oggend IS inderdaad ‘n plek waar ons nog nooit voorheen was nie. Jy maak jou oë oop en het g’n idee wat voorlê nie – oneindige moontlikhede – dalk wen jy die Lotto vandag of kom kuier ‘n geliefde vriendin. Maak nie saak hoe jy jou roetine stel nie – jou eerste koppie koffie, jou afsprake en planne vir die dag – daar is altyd die moontlikheid van iets nuuts, iets fenomenaal, iets verbasend wat kan gebeur.

Ek wens jou 'n pragtige sonneblom-Sondag.

::

2 opmerkings:

  1. Baie dankie, vir jou ook!! Die lewe is 'n lied na die heerlike reënbuitjie van vanoggend.

    AntwoordVee uit
    Antwoorde
    1. Dankie! Is dit net nie wonderlik nie Liz? 'n Heerlike koelte na die afgelope snikwarm dae!

      Vee uit

Ons lief dit om van jou te hoor, gesels gerus met ons!

LinkWithin

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...