:: werk saam met die natuur en geniet 'n inspirerende en kreatiewe leefstyl ::


Saterdag 31 Mei 2014

Wag net, ook jy sal gou rus vind


Bokant alle hange
is rus,
loerie se gesange
vaak gesus,
net soos die wind
wat loom sy lê in kriebos kry;
wag net,
ook jy
sal gou rus vind!
—Verafrikanisering deur Dugeot vanaf die Duitse digter Goethe se "Über allen Gipfeln"

.

2 opmerkings:

  1. Ooo, baie, baie mooi, die oorspronklike Duits het ek op skool geleer!!

    AntwoordVee uit

Ons lief dit om van jou te hoor, gesels gerus met ons!

LinkWithin

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...