:: werk saam met die natuur en geniet 'n inspirerende en kreatiewe leefstyl ::


Maandag 14 Julie 2014

Vandag is só 'n dag


Dis Maandag. 'n Nuwe dag. 

:: 

Op 'n dag wanneer die wind perfek is
moet die seil net oopmaak
en die wêreld is vol prag.

Vandag is só 'n dag.

:: 

Ek wens jou 'n wonderlike week toe! 


2 opmerkings:

  1. Baie dankie! Dit tel seker nog op Dinsdag ook? Mooi week ook vir jou Maree!

    AntwoordVee uit

Ons lief dit om van jou te hoor, gesels gerus met ons!

LinkWithin

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...