'n Yskou Saterdagoggend hier in Tarlton (Gauteng, Suid Afrika) en vandag...
wil ek graag 'n mooi gedig of boek lees
wil ek graag 'n mooi prentjie sien
wil ek graag inspirerende musiek luister
wil ek graag iemand merkwaardig ontmoet
wil ek graag 'n paar verstandige woorde sê
en
wil ek graag my motorhuis regpak
::
en
wil ek graag my motorhuis regpak
::
Haha!! Lekker lag ek nou....vir die motorhuis regpak. Oulik gesê en glo jy het dit geniet Maree!
AntwoordVee uitDankie! He he! Ek het darem halfpad gekom Liz, was kort-kort ge-sidetrack deur een of ander iets!
Vee uit