:: werk saam met die natuur en geniet 'n inspirerende en kreatiewe leefstyl ::
Jou plant lyk SO gesond Liz, blommetjies en al! Myne lyk vreeslik power na die winter, ek dink dis in te veel skaduwee, sal dit moet skuif. Pragtige woorde saam met dit!
Dankie Maree, dis vars van die kwekery, hoop dit groei tot 'n groot bos! (dankie vir die deel op Dagboeke ook)
Ons lief dit om van jou te hoor, gesels gerus met ons!
Jou plant lyk SO gesond Liz, blommetjies en al! Myne lyk vreeslik power na die winter, ek dink dis in te veel skaduwee, sal dit moet skuif. Pragtige woorde saam met dit!
AntwoordVee uitDankie Maree, dis vars van die kwekery, hoop dit groei tot 'n groot bos! (dankie vir die deel op Dagboeke ook)
Vee uit